Besteel ons DVD reeks Aanlyn

Bestel ons DVD reeks aanlyn


Vryomteleef ondersteun emosionele onafhanklikheid deur die verhoudingstaal van die LOST-Model. Ons verhoudingstaal is gebaseer op die ritme van ons emosie, m.a.w. elke aksie wat plaasvind in verhouding aktiveer 'n gevoel van waardigheid of minderwaardigheid by ons. Daaraan koppel ons oor tyd 'n positiewe of negatiewe emosie. Positiewe emosies ondersteun ons ontwikkeling na 'n emosioneel onafhanklike karakter terwyl negatiewe emosies ons 'n emosionele slaaf laat van ander individue se negatiewe opinies, kritiek en invloed.

Indien jy ongesonde emosionele druk ervaar in jou persoonlike verhoudings, sal dit vir Vryomteleef 'n voorreg wees om jou deur middel van hierdie DVD te ondersteun na emosionele onafhanklikheid.
 



Welkom by die Vryomteleef aanlynwinkel. Hier kan jy van ons produkte bestel wat ons dan per koerier sal aflewer sodra betaling ontvang is.
Aflewering neem gewoonlik tussen 2-5 werksdae. 
 

BELANGRIK:

  1. Om te bestel moet jy eers Registreer.
  2. Lees meer hier oor Hoe bestellings werk.
     

Kort uittreksels uit die DVD reeks

Sessie 2.1

Die brein
00:02:32

Sessie 3.1

Disfunksionele karakter
00:00:46

Sessie 4

Herstel selfwaarde
00:01:50

Sessie 5

Ons filtersisteem
00:02:34

 

LOST-Model




© Kopiereg LOST 2018. Alle Regte Voorbehou.
Geen artikel of foto mag gedupliseer of gepubliseer word sonder die toestemming van LOST.